22 |
Van die afstammelinge van Jissija was Selomit die leier. Van die afstammelinge van Selomit was Jagat die leier. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
22 |
Selomit van die Jishar-familie, Jagat van die Selomit-familie, |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
22 |
Selomit uit die nageslag van Jishar, Jagat uit die nageslag van Selomit, |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
22 |
Selomit uit die nageslag van Jishar, en Jagat uit die nageslag van Selomit. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
22 |
Van die Jishariete: Selómot; van die seuns van Selómot: Jahat. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|