A A A A A
1 Kronieke 24
20
Hier is die ander familieleiers wat van Levi afgestam het: Van die afstammelinge van Amram was Subael die leier. Van die afstammelinge van Subael was Jegdeja die leier.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Die familiehoofde van die ander Leviete was: Subael van die Amram-familie, Jegdeja van die Subael-familie,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Hier is ’n lys van die familiehoofde van die ander Leviete: Subael uit die nageslag van Amram, Jegdeja uit die nageslag van Subael,
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Wat die oorblywende Leviete betref, hulle familiehoofde was die volgende: Subael uit die nageslag van Amram, Jegdeja uit die nageslag van Subael,
Afrikaanse Bybel 1983

20
Wat die orige seuns van Levi betref, van die seuns van Amram: Súbael; van die seuns van Súbael: Jégdeja.
Afrikaanse Bybel 1933/1953