A A A A A
1 Kronieke 20
8
Hierdie Filistyne was afstammelinge van die reuse van Gat, maar hulle is deur Dawid en sy soldate doodgemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Dit is die mense van die nageslag van Rafa wat in die stad Gat gebore is. Dawid en sy manne het hulle doodgemaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Hulle was almal Refaïete van Gat wat deur Dawid en sy manskappe doodgemaak is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Dit was dan die Refaïete wat in Gat gebore is. Dawid en sy manskappe het hulle laat sneuwel.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Hulle was afstammelinge van die Refaïete in Gat, en hulle het geval deur die hand van Dawid en deur die hand van sy dienaars.
Afrikaanse Bybel 1933/1953