A A A A A
1 Kronieke 20
7
Hy het Israel uitgedaag. Maar Jonatan, seun van Dawid se broer Samma, het hom doodgemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Hy het die Israeliete gespot, maar toe het Jonatan seun van Sima broer van Dawid hom oorwin.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Hy het die Israeliete getart, maar Jonatan, die seun van Dawid se broer Simea, het hom doodgemaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Hy het die Israeliete getart, en toe het Jonatan, seun van Dawid se broer Samma, hom doodgemaak.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En hy het Israel uitgedaag, maar Jónatan, die seun van Símea, die broer van Dawid, het hom verslaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953