A A A A A
1 Kronieke 18
9
Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid die hele weermag van koning Hadad-Eser van Soba vernietig het,
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Koning Toü van Hamat het gehoor dat Dawid vir Hadad-Eser koning van Soba oorwin het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
Toe koning Toï van Hamat hoor dat Dawid vir Hadad-Eser verslaan het,
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Toe koning Toï van Hamat verneem dat Dawid die hele leër van koning Hadad-Eser van Soba verslaan het,
Afrikaanse Bybel 1983

9
Toe Toü, die koning van Hamat, hoor dat Dawid die hele leërmag van Hadaréser, die koning van Soba, verslaan het,
Afrikaanse Bybel 1933/1953