A A A A A
1 Kronieke 18
7
Dawid het die goue skilde wat Hadad-Eser se offisiere gedra het, na Jerusalem gebring.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

7
Die amptenare van Hadad-Eser het goue skilde gedra. Dawid het die skilde gevat en hy het dit na Jerusalem gebring.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

7
Dawid het die goue skilde wat Hadad-Eser se wagte gedra het, afgevat en Jerusalem toe gebring.
Afrikaanse Bybel DB 2006

7
Dawid het die goue skilde van Hadad-Eser se offisiere afgevat en dit na Jerusalem toe gebring.
Afrikaanse Bybel 1983

7
En Dawid het die goue skilde geneem wat die dienaars van Hadaréser gedra het, en dit na Jerusalem gebring.
Afrikaanse Bybel 1933/1953