A A A A A
1 Kronieke 18
5
Toe die Arameërs van Damaskus opdaag om vir koning Hadad-Eser van Soba te help, het Dawid 22 000 van hulle doodgemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

5
Die Arameërs van Damaskus het gekom om vir Hadad-Eser koning van Soba te help, maar Dawid het hulle oorwin en hy het 20 000 van hulle manne doodgemaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

5
Die Arameërs van Damaskus het vir Hadad-Eser kom help, maar Dawid het 22 000 van hulle doodgemaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

5
Die Arameërs van Damaskus het vir koning Hadad-Eser van Soba te hulp gekom, maar Dawid het twee en twintig duisend man van Aram verslaan.
Afrikaanse Bybel 1983

5
En die Arameërs van Damaskus het gekom om Hadaréser, die koning van Soba, te help; maar Dawid het onder die Arameërs twee en twintig duisend man verslaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953