2 |
Dawid het ook die Moabiete verslaan, en die Moabiete het Dawid se onderdane geword en belasting betaal. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
2 |
Dawid het ook die Moabiete oorwin. Die Moabiete moes vir Dawid werk en hulle moes belasting betaal vir hom. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
2 |
Dawid het ook die Moabiete verslaan. As sy onderdane moes hulle aan Dawid belasting betaal. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
2 |
Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat Moab aan Dawid onderhorig geword het en aan hom belasting moes betaal. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
2 |
Hy het ook die Moabiete verslaan, sodat die Moabiete Dawid se belastingpligtige knegte geword het. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|