A A A A A
1 Kronieke 18
17
Benaja, seun van Jojada, was kaptein van die koning se lyfwag. Dawid se seuns het as die koning se hoofassistente gedien.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Benaja seun van Jojada was die hoof van die soldate wat die koning moes oppas. Die ouer seuns van Dawid het die koning gehelp.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
Benaja, Jojada se seun, bevelvoerder van die koning se lyfwag. Dawid se eie seuns was van sy belangrikste amptenare.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Jojada se seun Benaja is aangestel oor die koning se Filistynse lyfwag. Die ouer seuns van koning Dawid was in sy persoonlike diens.
Afrikaanse Bybel 1983

17
En Benája, die seun van Jójada, was oor die Kreti en die Pleti, en die oudste seuns van Dawid was in diens van die koning.
Afrikaanse Bybel 1933/1953