A A A A A
1 Kronieke 18
16
Sadok, seun van Agitub, en Agimelek, seun van Abjatar, was die priesters. Sausa was die hofsekretaris.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Sadok seun van Agitub en Abimelek seun van Abjatar was die priesters en Sausa was die sekretaris.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Sadok, Agitub se seun, en Agimelek, Abjatar se seun, die priesters; Sausa, die staatsekretaris;
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Sadok seun van Agitub, en Agimelek seun van Abjatar was priesters, en Sausa was staatsekretaris.
Afrikaanse Bybel 1983

16
En Sadok, die seun van Ahítub, en Ahiméleg, die seun van Abjatar, was priesters, en Sausa was skrywer.
Afrikaanse Bybel 1933/1953