A A A A A
1 Kronieke 18
15
Joab, seun van Seruja, was hoof van die leër. Josafat, seun van Agilud, was die koning se historikus.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Joab seun van Seruja was die hoof van die leër, Josafat seun van Agilud was die hoof van al die amptenare,
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Joab, Seruja se seun, die bevelvoerder van die leër; Josafat, Agilud se seun, die staatshistorikus;
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Joab seun van Seruja is aangestel oor die leër, en Josafat seun van Agilud was hoof uitvoerende beampte.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En Joab, die seun van Serúja, was oor die leër; en Jósafat, die seun van Ahílud, was kanselier.
Afrikaanse Bybel 1933/1953