14 |
Dawid het oor die hele Israel regeer. Hy het almal regverdig behandel. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
14 |
Dawid was koning oor al die Israeliete. Hy het reg en goed gedoen aan al sy mense. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
14 |
Dawid het goed en eerlik oor die hele Israel regeer. Die belangrikste amptenare in die koninkryk was: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
14 |
Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
14 |
En Dawid het oor die hele Israel geregeer en reg en geregtigheid aan sy hele volk gedoen. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|