12 |
Abisai, seun van Seruja, het 18 000 Edomiete in die Soutdal verslaan. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Abisai seun van Seruja het 18 000 Edomiete in die Sout-vallei oorwin. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Abisai, Seruja se seun, het 18 000 Edomiete in die Soutvlakte verslaan. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Abisai seun van Seruja het agtien duisend man van Edom in die Soutvlakte verslaan |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
Ook het Abísai, die seun van Serúja, die Edomiete in die Soutdal verslaan, agttien duisend. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|