A A A A A
2 Konings 19
36
Toe het koning Sanherib van Assirië kamp afgeslaan en na sy eie land toe teruggegaan. Hy het huis toe, na sy hoofstad Nineve, gegaan en daar gebly.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

36
Koning Sanherib van Assirië het sy tente laat afslaan. Hy het teruggegaan na die stad Nineve en hy het daar gebly.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

36
Sanherib het onmiddellik sy kamp afgebreek en na sy hoofstad Nineve toe teruggegaan en daar gebly.
Afrikaanse Bybel DB 2006

36
Koning Sanherib van Assirië het toe kamp afgeslaan en hy is terug Nineve toe en het daar gebly.
Afrikaanse Bybel 1983

36
En S nherib, die koning van Assirië, het opgebreek en weggetrek en teruggegaan en in Ninev, gebly.
Afrikaanse Bybel 1933/1953