34 |
Ek sal hierdie stad beskerm en red ter wille van my eer en van my dienaar Dawid.” |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
34 |
Ja, Ek sê: “Ek sal hierdie stad beskerm en red, Ek sal dit doen vir Myself en vir my dienaar Dawid.” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
34 |
‘Ek sal die stad oppas en red ter wille van die goeie verhouding wat daar tussen My en Dawid was.’” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
34 |
Ek sal dié stad beskut en hom red, om my ontwil en om my dienaar Dawid se ontwil.” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
34 |
En Ek sal hierdie stad beskut, om dit te verlos, ter wille van My en my kneg Dawid. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|