33 |
Met die pad waarlangs hy gekom het, sal hy teruggaan. Hierdie stad sal hy nie binnegaan nie, sê die Here. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
Hy sal teruggaan op die pad wat hy gekom het, hy sal nie in hierdie stad inkom nie. “Dit het Ek, die Here, gesê. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Hy sal met dieselfde pad teruggaan as die een waarmee hy hierheen gekom het. En hy sal Jerusalem nooit ingaan nie, want die Here sê: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan en hy sal nie weer by dié stad kom nie. Dit is wat die Here sê. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
Met die pad wat hy gekom het, sal hy teruggaan; maar in hierdie stad sal hy nie inkom nie, spreek die HERE. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|