A A A A A
2 Konings 19
30
Dié wat in Juda oorgebly het, sal weer wortelskiet en vrugte dra.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

30
Die mense van Juda wat oorgebly het en wat nog lewe, sal wees soos plante wat sterk wortels in die grond het en wat baie vrugte dra.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

30
Dié van julle wat die aanval oorleef het, sal dan weer normaal kan aangaan.
Afrikaanse Bybel DB 2006

30
Dié van Juda wat die beleg oorleef het en oorgebly het, sal weer soos plante wortel skiet en vrugte dra.
Afrikaanse Bybel 1983

30
Dan sal die vrygeraaktes wat oorgebly het van die huis van Juda, weer wortel skiet ondertoe en vrugte dra boontoe.
Afrikaanse Bybel 1933/1953