24 |
Ek het putte gegrawe in vreemde lande, myself verkwik met hulle water. Met my voetsole het ek al die riviere van Egipte laat opdroog!’ |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
24 |
Ek het putte gegrawe en water gedrink in ander lande, ek het al die riviere van Egipte droog laat word toe ek deur hulle geloop het.’ |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
24 |
‘Ék het in vreemde lande putte gegrawe en die water gedrink, in Egipte riviere opgedam en met droë voete daardeur geloop.’ |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
24 |
Ek het na water gegrawe in ander lande en dit gedrink, met my voetsole al die opgedamde riviere laat opdroog.’ |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
24 |
Âk het gegrawe en vreemde waters gedrink, en met my voetsole laat ek al die Nylstrome van Egipte opdroog. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|