A A A A A
2 Konings 19
22
Wie dink jy het jy beledig en belaglik gemaak? Teen wie het jy jou stem verhef en met trots jou oë opgeslaan? Dit was die Heilige van Israel!
Afrikaanse Bybel NLV 2011

22
Oor wie het jy sleg gepraat? Vir wie het jy geskree en teen wie het jy gespog? Dit was teen die Heilige God van Israel!
Afrikaanse Bybel ABA 2007

22
Wie dink jy het jy belaster en bespot? “Dit was die Heilige Een van Israel!
Afrikaanse Bybel DB 2006

22
Vir wie het jy beledig en belaster? Vir wie het jy geskreeu en uitgedaag? Die Heilige van Israel!
Afrikaanse Bybel 1983

22
Wie het jy gesmaad en gelaster? En teen wie het jy die stem verhef en jou oë hoogmoedig opgehef? Teen die Heilige van Israel!
Afrikaanse Bybel 1933/1953