A A A A A
2 Konings 19
19
Nou, o Here, ons God, red ons uit die mag van Assirië! Dan sal al die koninkryke op die aarde weet dat U alleen, o Here, God is.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
En nou, Here, ons God, beskerm ons asseblief teen die koning van Assirië. Doen dit, sodat al die volke op die aarde kan weet dat U alleen Here is.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Ag, Here! Red ons tog uit die koning van Assirië se mag. As U dit doen, sal al die regerings op aarde weet dat U die enigste God is.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Here, ons God, red ons tog uit die mag van die Assiriese koning. Dan sal al die koninkryke van die aarde besef dat U, Here, alleen God is.”
Afrikaanse Bybel 1983

19
Verlos ons dan nou tog uit sy hand, HERE onse God, dat al die koninkryke van die aarde kan weet dat U, HERE, alleen God is.
Afrikaanse Bybel 1933/1953