A A A A A
2 Konings 19
17
“Dit is waar, Here, die konings van Assirië het al hierdie nasies met hulle grondgebiede verwoes.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

17
Here, die konings van Assirië het al die ander volke en hulle lande verwoes, dit is waar.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

17
“Dit is natuurlik waar wat hy in sy brief sê, Here: die Assiriërs hét al die volke wat hy noem, oorwin.
Afrikaanse Bybel DB 2006

17
Dit is waar, Here, die konings van Assirië het nasies met lande en al verwoes
Afrikaanse Bybel 1983

17
Waarlik, HERE, die konings van Assirië het die nasies en hulle land verwoes
Afrikaanse Bybel 1933/1953