A A A A A
2 Konings 19
13
Wat het gebeur met die koning van Hamat en die koning van Arpad? Wat het gebeur met die konings van Sefarwajim, Hena en Awwa?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

13
Waar is die koning van Hamat en die koning van Arpad en die konings van die stede Sefarwajim, Hena en Awwa? Hulle is nie meer daar nie.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

13
Wat het van die konings van Hamat en Arpad geword? Wat het met die konings van die stede Sefarwajim, Hena en Awwa gebeur?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

13
Waar is die konings van Hamat en Arpad, die konings van die stede Sefarwajim, Hena en Awwa?”
Afrikaanse Bybel 1983

13
Waar is die koning van Hamat en die koning van Arpad en die koning van die stad Sefarv im, van Hena en Iwa?
Afrikaanse Bybel 1933/1953