A A A A A
2 Konings 18
35
Watter god van enige nasie was in staat om sy land uit my mag te red? Noem net één! Wat laat julle dink dat die Here vir Jerusalem sal red?”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Wie van al die gode van daardie lande kon sy land beskerm teen my? Nie een nie, en die Here kan Jerusalem ook nie beskerm teen my nie.’ ”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Noem vir my een enkele god wat sy land teen my mag kon beskerm. Hoe kan julle dan dink dat die Here Jerusalem teen my sal kan beskerm?”
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Wie van al die gode van die ander lande kon sy land uit my mag red? Dan sal die Here mos nie Jerusalem uit my mag kan red nie!”
Afrikaanse Bybel 1983

35
Wie is daar onder al die gode van die lande wat hulle land uit my hand gered het, dat die HERE Jerusalem uit my hand sou red?
Afrikaanse Bybel 1933/1953