33 |
Het die gode van enige ander nasie ooit hulle mense uit die mag van die koning van Assirië gered? |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
33 |
maar ek vra vir julle: Kon die gode van die ander volke hulle lande beskerm teen die koning van Assirië? |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
33 |
Het die gode van enige ander land al ooit hulle mense van die koning van Assirië gered? |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
33 |
Kon die gode van die ander nasies hulle lande red uit die mag van die koning van Assirië? |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
33 |
Het die gode van die nasies elkeen sy land ooit gered uit die hand van die koning van Assirië? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|