A A A A A
2 Konings 18
29
Dit is wat die koning sê: Moenie toelaat dat koning Hiskia julle mislei nie! Hy kan julle nie uit my mag red nie.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

29
Die koning sê julle moenie dat Hiskia julle bedrieg nie. Hiskia kan julle nie red nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

29
“Luister na die groot koning van Assirië se boodskap. Hy sê: Moenie na Hiskia luister nie! Hy sal julle nooit teen my kan beskerm nie.
Afrikaanse Bybel DB 2006

29
So sê die koning: Moenie dat Hiskia julle mislei nie! Hy kan julle nie uit my mag red nie.
Afrikaanse Bybel 1983

29
So sê die koning: Laat Hisk¡a julle nie bedrieg nie, want hy sal julle nie uit sy hand kan red nie.
Afrikaanse Bybel 1933/1953