A A A A A
2 Konings 18
20
Dink jy dat blote woorde weerstand kan bied teen militêre strategie en krag? Op wie vertrou jy dat jy teen my in opstand kom?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Jy wil oorlog maak teen my, maar dit sal jou nie help om net te praat en planne te maak nie.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Dink jy dalk jou woorde is ’n antwoord op my militêre strategie en krag? Op wie steun jy dat jy dit waag om teen my in opstand te kom?
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Jy dink woorde alleen is genoeg vir strategie en militêre mag. Op wie vertrou jy dat jy in opstand is teen my?
Afrikaanse Bybel 1983

20
Dink jy dat net lippetaal raad en dapperheid vir die oorlog is? Op wie vertrou jy nou, dat jy teen my in opstand kom?
Afrikaanse Bybel 1933/1953