A A A A A
2 Konings 18
19
Die hoofadjudant van die Assiriese koning stuur toe hierdie boodskap aan koning Hiskia: “Dit is wat die groot koning van Assirië sê: Waarop vertrou jy dat jy so hoopvol is?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Die hoof-offisier het vir hulle gesê: “Julle moet vir koning Hiskia sê ons bring 'n boodskap van die groot koning, die koning van Assirië. Die koning vra vir Hiskia: Hiskia, dink jy iemand kan jou help?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Die hoofgesant van die Assiriese koning het die volgende boodskap aan Hiskia gestuur: “Luister na die groot koning van Assirië se boodskap: Op wie vertrou jy miskien dat jy so selfversekerd is?
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Toe sê die hoofadjudant vir hulle: “Sê vir Hiskia: So sê die groot koning van Assirië: Waarop berus hierdie vertroue van jou?
Afrikaanse Bybel 1983

19
En die r bsake sê vir hulle: Sê tog vir Hisk¡a: So spreek die groot koning, die koning van Assirië! Wat is dit vir 'n vertroue wat jy koester?
Afrikaanse Bybel 1933/1953