A A A A A
2 Konings 18
15
Hy het al die silwer wat in die tempel van die Here en in die skatkamers van die paleis te vind was, gebruik om die boete te betaal.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

15
Hiskia het vir die koning van Assirië al die silwer gegee wat hy kon kry in die tempel en in die stoorkamers van die paleis.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

15
Hiskia het al die silwer gevat wat hy in die tempel en die paleis se stoorkamers kon kry.
Afrikaanse Bybel DB 2006

15
Hiskia moes al die silwer wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die paleis was, afgee.
Afrikaanse Bybel 1983

15
En Hisk¡a het al die silwer gegee wat in die huis van die HERE te vinde was en in die skatkamers van die huis van die koning.
Afrikaanse Bybel 1933/1953