A A A A A

2 Konings 16

8
Agas vat toe die silwer en goud wat in die tempel van die Here en die paleis se skatkamers was en stuur dit as geskenk aan die Assiriese koning.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

8
Agas het die silwer en die goud gevat wat hy in die tempel kon kry, en hy het vir die koning van Assirië 'n present gestuur.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

8
Agas het die silwer en goud wat oor was in die Here se tempel en die stoorkamers van die paleis bymekaargemaak en dit as ’n geskenk aan die Assiriese koning gestuur.
Afrikaanse Bybel DB 2006

8
Agas het die silwer en die goud wat in die huis van die Here en in die skatkamers van die paleis was, gevat en as geskenk aan die koning van Assirië gestuur.
Afrikaanse Bybel 1983

8
Tegelykertyd neem Agas die silwer en die goud wat te vinde was in die huis van die HERE en in die skatkamers van die huis van die koning en stuur dit as 'n geskenk aan die koning van Assirië.
Afrikaanse Bybel 1933/1953