A A A A A

2 Konings 16

4
Hy het op die hoogtes en heuwels, asook onder elke groen boom offers gebring en wierook gebrand.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

4
Agas het ge-offer en wierook gebrand op die offer-plekke en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

4
Hy het by die heidene se heilige plekke op die heuwels en onder elke groen boom diere geoffer en wierook gebrand.
Afrikaanse Bybel DB 2006

4
Hy het diereoffers en wierookoffers gebring op die hoogtes en op die rante en onder elke groen boom.
Afrikaanse Bybel 1983

4
Hy het ook geoffer en rook laat opgaan op die hoogtes en op die heuwels en onder elke groen boom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953