A A A A A

2 Konings 16

20
Toe Agas sterf, is hy in die familiegraf in die Dawidstad begrawe. Sy seun Hiskia het hom opgevolg.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Agas het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy seun Hiskia het koning geword ná hom.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Na sy dood is Agas by sy voorvaders in die Stad van Dawid begrawe. Sy seun Hiskia het hom opgevolg.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Agas is oorlede, en hy is begrawe by sy voorvaders in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Hiskia het hom as koning opgevolg.
Afrikaanse Bybel 1983

20
En Agas het ontslaap met sy vaders en is by sy vaders begrawe in die stad van Dawid, en sy seun Hisk¡a het in sy plek koning geword.
Afrikaanse Bybel 1933/1953