A A A A A

2 Konings 16

19
Die ander gebeurtenisse tydens Agas se bewind en wat hy gedoen het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

19
Al die ander dinge wat Agas gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

19
Die res van Agas se geskiedenis word vertel in Die lewe en werk van al Juda se konings.
Afrikaanse Bybel DB 2006

19
Die ander verhale oor Agas en wat hy gedoen het, is opgeteken in die annale van die konings van Juda.
Afrikaanse Bybel 1983

19
En die verdere geskiedenis van Agas, wat hy gedoen het, is dit nie beskrywe in die Kroniekboek van die konings van Juda nie?
Afrikaanse Bybel 1933/1953