A A A A A

2 Konings 16

16
Die priester Urija het presies so gedoen soos koning Agas hom beveel het.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Die priester Urija het alles gedoen wat die koning vir hom gesê het.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Urija het presies gedoen wat koning Agas hom beveel het.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Die priester Urija het alles gedoen wat koning Agas hom beveel het.
Afrikaanse Bybel 1983

16
En die priester Ur¡a het gedoen net soos koning Agas beveel het.
Afrikaanse Bybel 1933/1953