A A A A A

2 Konings 16

14
Daarna het hy die ou bronsaltaar wat voor die Here gestaan het, verskuif van sy plek voor die Here se tempel. Hierdie plek was tussen die nuwe altaar en die tempel. Die bronsaltaar het hulle nou noord van die nuwe altaar neergesit.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

14
Hy het die brons-altaar wat altyd voor die tempel gestaan het, laat wegvat en hy het dit noord van die nuwe altaar laat sit.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

14
Agas het die bronsaltaar wat voor die tempel tussen die nuwe altaar en die tempel gestaan het, uitgehaal en dit noord van die nuwe altaar laat neersit.
Afrikaanse Bybel DB 2006

14
Die bronsaltaar ter ere van die Here het hy van die voorkant van die tempel af, tussen die altaar en die huis van die Here uit, verskuif na die noordekant van die altaar toe.
Afrikaanse Bybel 1983

14
Maar die koperaltaar wat voor die aangesig van die HERE was, het hy van die voorkant van die huis gebring, tussen sy altaar en die huis van die HERE uit, en dit aan die noordekant van sy altaar gesit.
Afrikaanse Bybel 1933/1953