12 |
Daar aangekom uit Damaskus, het die koning na die altaar gekyk en nadergekom om daarop te offer. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
12 |
Toe die koning terugkom van Damaskus en hy sien die altaar, het hy self nader gegaan en op die altaar geklim. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
12 |
Toe Agas in Jerusalem kom, het hy na die altaar gaan kyk en verskillende offers daarop gebring: |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
12 |
Toe die koning van Damaskus af kom en die altaar sien, het hy nader gegaan en op die altaar geklim. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
12 |
En toe die koning van Damaskus af kom en die koning die altaar sien, het die koning nader gekom na die altaar en daarop geklim. |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|