A A A A A
1 Konings 18
9
“Maar, Meneer,” maak Obadja beswaar. “Watter kwaad het ek dan gedoen dat u my na Agab, na my dood toe stuur?
Afrikaanse Bybel NLV 2011

9
Toe sê Obadja: “Watter sonde het ek gedoen? Hoekom wil jy hê Agab moet my doodmaak?
Afrikaanse Bybel ABA 2007

9
“Wat het ek gedoen om dit te verdien?” het Obadja gesê. “Agab sal my in die tronk stop en my doodmaak as ek dit vir hom sê.
Afrikaanse Bybel DB 2006

9
Maar Obadja sê: “Watter sonde het ek gedoen dat u my aan Agab uitlewer om my dood te maak?
Afrikaanse Bybel 1983

9
Maar hy vra: Wat het ek gesondig, dat u u dienaar oorgee in die hand van Agab om my om die lewe te bring?
Afrikaanse Bybel 1933/1953