A A A A A
1 Konings 18
6
Hulle het toe die land tussen hulle twee verdeel. Agab het in een rigting gegaan en Obadja in ’n ander rigting.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

6
Agab en Obadja het die land tussen hulle verdeel. Agab het alleen op een pad gegaan en Obadja het alleen op 'n ander pad gegaan.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

6
Hulle het toe die land in twee verdeel. Agab het in die een deel en Obadja in die ander deel gaan soek.
Afrikaanse Bybel DB 2006

6
Hulle het die land tussen hulle verdeel. Agab het alleen in een rigting gegaan, en Obadja alleen in 'n ander rigting.
Afrikaanse Bybel 1983

6
En hulle het die land onder mekaar verdeel om dit deur te trek: Agab het afsonderlik met een pad getrek, en Ob dja het afsonderlik met 'n ander pad getrek.
Afrikaanse Bybel 1933/1953