A A A A A
1 Konings 18
41
Elia sê toe vir Agab: “Gaan eet en drink, want ek hoor die gedruis van groot reën!”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

41
Toe het Elia vir Agab gesê: “Jy moet gaan eet, want ek hoor al klaar hoe val die reën.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

41
Elia het toe vir Agab gesê: “Meneer, u kan maar huis toe gaan en solank begin feesvier, want ek hoor al die plofgeluid van ’n stortreën.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

41
Daarna sê Elia vir Agab: “Gaan eet eers, want ek hoor al die gedruis van die reën.”
Afrikaanse Bybel 1983

41
Toe sê El¡a vir Agab: Trek op, eet en drink, want hoor, die gedruis van die reën!
Afrikaanse Bybel 1933/1953