A A A A A
1 Konings 18
35
Die water het oor die altaar gestroom en selfs die sloot rondom vol water gemaak.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

35
Die water het oor die altaar geloop en dit het ook die sloot volgemaak.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

35
Naderhand het die water van die altaar af gestroom. Die sloot om die altaar was later vol water.
Afrikaanse Bybel DB 2006

35
Toe stroom die water oor die hele altaar, en selfs die sloot rondom het vol geword.
Afrikaanse Bybel 1983

35
sodat die water rondom die altaar geloop het; en ook die sloot het hy vol water gemaak.
Afrikaanse Bybel 1933/1953