A A A A A
1 Konings 18
33
Hy het hout op die altaar gesit, die bul in stukke gesny en dit op die hout neergelê.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

33
Daarna het hy die hout reggesit en die bul in stukke gesny en bo-op die hout gesit.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

33
Hy het toe die hout netjies op die altaar reggesit, die bul geslag en die stukke op die hout neergesit. Toe sê Elia: “Vat nou vier groot kruike en maak dit vol water. Gooi dan alles oor die bul en die hout uit.” Hulle het so gemaak.
Afrikaanse Bybel DB 2006

33
Toe sit hy die hout reg, sny die bul stukkend en lê dit uit op die hout.
Afrikaanse Bybel 1983

33
en die hout gerangskik en die bul in stukke verdeel en bo-op die hout gelê.
Afrikaanse Bybel 1933/1953