32 |
Hy het die klippe gebruik om die vervalle altaar van die Here reg te maak. Daarna grawe hy ’n sloot rondom die altaar. Dit was groot genoeg om ongeveer vyftien liter te hou. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
32 |
Elia het die klippe in die altaar van die Here ingebou. Rondom die altaar het Elia 'n sloot gegrawe. Die sloot was so diep dat dit twee sea saad kon hou. |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
32 |
Met die stene het Elia die altaar van die Here herbou. Hy het ook ’n diep watersloot om die altaar gegrawe. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
32 |
Met die klippe het hy die altaar van die Here reggemaak en 'n behoorlike sloot daar rondom gegrawe. |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
32 |
en hy bou met die klippe 'n altaar in die Naam van die HERE. Daarna het hy 'n sloot gemaak rondom die altaar, 'n ruimte vir omtrent twee mate saad, |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|