A A A A A
1 Konings 18
31
Hy het twaalf klippe gevat, een vir elke stam van die nageslag van Jakob vir wie die Here gesê het: “Jou naam sal Israel wees.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

31
Hy het twaalf klippe geneem, een vir elke stam, die nageslag van die seuns van Jakob. Jakob was die man vir wie die Here gesê het: “Jou naam sal Israel wees.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

31
Hy het twaalf groterige klippe gevat en dit opmekaargestapel. Die twaalf klippe moes die mense aan die twaalf stamme herinner, asook aan Jakob, wie se naam na Israel verander is.
Afrikaanse Bybel DB 2006

31
Hy het twaalf klippe gevat, net soveel as die stamme van die nageslag van Jakob vir wie die Here gesê het: “Jou naam sal Israel wees.”
Afrikaanse Bybel 1983

31
Daarop neem El¡a twaalf klippe volgens die getal van die stamme van Jakob se kinders tot wie die woord van die HERE gekom het om te sê: Israel sal jou naam wees --
Afrikaanse Bybel 1933/1953