A A A A A
1 Konings 18
3
Agab het vir Obadja die paleisopsigter laat kom. Obadja was ’n toegewyde volgeling van die Here.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

3
Agab het vir Obadja, die hoof van die paleis, geroep. Obadja het die Here altyd gedien.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

3
Agab het intussen sy paleishoof, Obadja, ontbied. Obadja was lief vir die Here.
Afrikaanse Bybel DB 2006

3
Agab het vir Obadja, die paleisopsigter, na hom toe laat kom. Obadja het die Here pligsgetrou gedien.
Afrikaanse Bybel 1983

3
Toe laat Agab Ob dja, wat oor die paleis was, roep. En Ob dja het die HERE baie gevrees.
Afrikaanse Bybel 1933/1953