A A A A A
1 Konings 18
20
Agab het toe gestuur en die hele volk en die profete op Karmelberg bymekaar laat kom.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

20
Agab het boodskappers gestuur na al die Israeliete toe en hy het die profete laat bymekaarkom op Karmel-berg.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

20
Agab het toe die hele Israel en al die Baälprofete beveel om saam op Karmel bymekaar te kom.
Afrikaanse Bybel DB 2006

20
Toe stuur Agab die boodskap aan al die Israeliete; hy het ook die profete op Karmelberg laat bymekaarkom.
Afrikaanse Bybel 1983

20
En Agab het gestuur onder al die kinders van Israel en die profete op die berg Karmel bymekaar laat kom.
Afrikaanse Bybel 1933/1953