A A A A A
1 Konings 18
2
Elia het na Agab toe gegaan. Intussen het die hongersnood in Samaria toegeneem.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

2
Elia het gegaan sodat Agab hom kon sien. Daar was hongersnood in die land Samaria.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

2
Elia is na Agab in Samaria toe, waar die hongersnood op sy ergste was.
Afrikaanse Bybel DB 2006

2
Elia het na Agab toe gegaan. Die swaar hongersnood het nog voortgeduur in Samaria.
Afrikaanse Bybel 1983

2
En El¡a het gegaan om hom aan Agab te vertoon. En die hongersnood was swaar in Samar¡a.
Afrikaanse Bybel 1933/1953