17 |
“Is dit jy, jou moeilikheidmaker in Israel?” vra Agab toe hy hom sien. |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
17 |
Toe hy vir Elia sien, sê hy: “Is dit jy, jy wat die dood in die land Israel bring?” |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
17 |
Toe Agab hom sien, het hy vir Elia gesê: “Ja, jou onrusstoker. Al wat jy in Israel doen, is om moeilikheid te maak.” |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
17 |
Net toe Agab hom sien, sê Agab vir hom: “Is dit jy, jy wat die dood oor Israel bring?” |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
17 |
En net toe Agab El¡a sien, vra Agab vir hom: Is dit jy, jou beroerder van Israel? |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|