A A A A A
1 Konings 18
16
Obadja het toe gegaan en vir Agab vertel dat Elia gekom het. Agab het toe vir Elia gaan ontmoet.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

16
Obadja het dit vir Agab gaan vertel, en Agab het gekom om vir Elia te ontmoet.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

16
Obadja is daar weg en het vir Agab gaan sê waar Elia is. Agab is onmiddellik na Elia toe.
Afrikaanse Bybel DB 2006

16
Toe gaan Obadja na Agab toe en vertel hom, en Agab het na Elia toe gekom.
Afrikaanse Bybel 1983

16
En Ob dja het Agab tegemoetgegaan en hom dit meegedeel; en Agab het El¡a tegemoetgegaan.
Afrikaanse Bybel 1933/1953