11 |
En nou sê u vir my: ‘Gaan sê vir die koning Elia is hier!’ |
Afrikaanse Bybel NLV 2011 |
|
11 |
En nou sê jy: ‘Gaan sê vir jou meneer dat Elia hier is.’ |
Afrikaanse Bybel ABA 2007 |
|
11 |
En nou sê u ek moet vir die koning gaan sê u is hier. |
Afrikaanse Bybel DB 2006 |
|
11 |
Nou sê u sommer: ‘Gaan sê vir die koning Elia is hier!’ |
Afrikaanse Bybel 1983 |
|
11 |
En nou beveel u: Gaan sê aan jou heer: El¡a is daar! |
Afrikaanse Bybel 1933/1953 |
|