A A A A A
1 Konings 18
1
Na ’n lang tyd, tydens die derde jaar van droogte, sê die Here vir Elia: “Gaan na koning Agab toe en sê vir hom Ek sal dit binnekort laat reën.”
Afrikaanse Bybel NLV 2011

1
Dit het 'n lang tyd nie gereën nie. Die Here het ná drie jaar vir Elia gesê: “Jy moet gaan sodat koning Agab jou kan sien. Ek wil dit laat reën in die land.”
Afrikaanse Bybel ABA 2007

1
Eers in die derde jaar van die droogte het die Here vir Elia gesê: “Gaan na Agab toe en sê vir hom dat Ek dit weer sal laat reën.”
Afrikaanse Bybel DB 2006

1
Na 'n lang tyd, dit was omtrent drie jaar, het die woord van die Here tot Elia gekom en gesê: “Gaan na Agab toe. Moenie langer vir hom wegkruip nie. Ek wil dit weer in die land laat reën.”
Afrikaanse Bybel 1983

1
En geruime tyd daarna het die woord van die HERE in die derde jaar tot El¡a gekom en gesê: Gaan heen, vertoon jou aan Agab, dan wil Ek reën gee op die aarde.
Afrikaanse Bybel 1933/1953