A A A A A
2 Samuel 9
12
Mefiboset het ’n seuntjie met die naam Miga gehad. Van toe af was die hele huishouding van Siba dienaars van Mefiboset.
Afrikaanse Bybel NLV 2011

12
Mefiboset het 'n klein seuntjie gehad. Sy naam was Mika.
Afrikaanse Bybel ABA 2007

12
Mefiboset het ’n klein seuntjie gehad; sy naam was Miga. Al Siba se mense het vir Mefiboset gewerk,
Afrikaanse Bybel DB 2006

12
Mefiboset het 'n klein seuntjie gehad wie se naam Miga was. Die hele huishouding van Siba moes vir Mefiboset bedien.
Afrikaanse Bybel 1983

12
En Mefiboset het 'n jong seun gehad met die naam van Miga, en almal wat in die huis van Siba gewoon het, was Mefiboset se dienaars.
Afrikaanse Bybel 1933/1953